Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Wrede Somer

  • T.L. Humphrey

  • Paru le : 12/08/2024
Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog... > Lire la suite
8,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het.
Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.

Fiche technique

  • Date de parution : 12/08/2024
  • Editeur : T.L. Humphrey
  • ISBN : 8227334343
  • EAN : 9798227334343
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé

À propos de l'auteur

Biographie de Kimmie Kriel

Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.

Wrede Somer est également présent dans les rayons

 Kimmie Kriel - Wrede Somer.
Wrede Somer
8,99 €
Haut de page