Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Weegskaal - 3G, #1

  • T.L. Humphrey

  • Paru le : 17/10/2024
'n Beplande aanval in Parys deur Ciqaab, 'n radikale groep wat befonds word van regoor die wêreld, dwing Wytze Moolman en Bakary Dje, twee soldate vanuit... > Lire la suite
6,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
'n Beplande aanval in Parys deur Ciqaab, 'n radikale groep wat befonds word van regoor die wêreld, dwing Wytze Moolman en Bakary Dje, twee soldate vanuit verskillende generasies, halfronde en kulture om op te tree. Die twee mans se instinktiewe en uiters effektiewe spanwerk lei daartoe dat die Ciqaab-aanval gestuit word. Kaptein Bakary Dje is opgelei deur die Franse spesiale magte, en dien as offisier in die Vreemde Legioen.
Wytze Moolman was 'n senior offisier in die Suid-Afrikaanse Weermag, maar het sederdien 'n konsultasiefirma op die been gebring in vennootskap met sy seuns. Wayne en Matt is 'n rekenaar-ingenieur en rekenmeester met 'n ingebore weersin in boelies, en die fisiese vermoë om met hulle af te reken. Dje stem in om deel te word van die Moolman familiebesigheid en 3G Research and Advisory sien die lig. Vanaf hul tuisbasis in Utrecht in Nederland, konfronteer die vreeslose lede van 3G georganiseerde misdaad in Japan, bendemisdaad en mensehandel in Frankryk, kubermisdaad in die VK en industriële spieonasie in Italië.
Hulle werf Wytze se briljante protégé, Chiyo, en drie ander om by 3G aan te sluit in die voordurende soektog na Ciqaab in Europa. Ondanks die betwyfeling van 3G se bona fides en die wettigheid van hul unieke metodes deur Franse owerhede en Interpol, gaan 3G voort met die soeke en najaag van leidrade wat wetstoepassers nie sou kon vind of opvolg nie. Janell, 'n Franse waaghals en aktrise met 'n slegte humeur, Astrid, 'n wêreldreisiger en.
Hari, 'n kubermisdadiger van Bristol word gewerf om vir 3G te werk terwyl gebeure afstuur op 'n beslissende konfrontasie met Ciqaab in Amsterdam.

Fiche technique

  • Date de parution : 17/10/2024
  • Editeur : T.L. Humphrey
  • Collection : 3G
  • ISBN : 8227603470
  • EAN : 9798227603470
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection
 Will Jäger - Weegskaal - 3G, #1.
Weegskaal. 3G, #1
6,49 €
Haut de page