Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Vlug 527

  • Plat Aarde Uitgewers

  • Paru le : 11/07/2017
Hierdie verhaal vertel die verhaal van Kaptein Danie Viljoen wat vir Orion Lugdiens werk. Danie was 'n offisier in die lugmag waar hy menigte jong veg... > Lire la suite
3,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Hierdie verhaal vertel die verhaal van Kaptein Danie Viljoen wat vir Orion Lugdiens werk. Danie was 'n offisier in die lugmag waar hy menigte jong veg vlieëniers opgelei het en hy was baie goed in dit wat hy gedoen het. Nogtans het hy baie gewonder hoe hy sou vaar in 'n nood situasie as hy die raad wat hy vir sy studente gegee het, self moes toepas. Toe Kaptein Riaan de Jong hom dus vra om vir hom in te staan as Kaptein op sy vlug saam met Eerste Offisier Marelize Van Niekerk, was die versoek geensins ongewoon nie.
Hy het dit tog immers al baie gedoen, maar daar geen manier wat hy sou kon weet wat die dag alles met hom sou gebeur of op watter maniere hy getoets sou word nie. Wat begin het as 'n normale roetine vlug van Johannesburg na die Kaap het baie gou ontaard in 'n nagmerrie vlug waar mense tot die uiterste getoets sou word. Nie net die wat op die vliegtuig was nie, ook die wat op die grond was, want vir baie was dit hulle eerste ondervinding in 'n noodgeval.
Die verhaal van Vlug 527 is 'n verhaal vol allerhande wendings en verrassings! Hierdie verhaal gaan u op die punt van u sitplek hou van begin tot einde. Maak dus u sitplekgordel vas en maak gereed vir die rit van u lewe!

Fiche technique

  • Date de parution : 11/07/2017
  • Editeur : Plat Aarde Uitgewers
  • ISBN : 978-1-928401-44-5
  • EAN : 9781928401445
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Nico Visagie

I am an author who stays in Pretoria, South Africa. I love reading and I design airport addon scenery for Microsoft Flight Simulator, Lockheed Martin Prepar3D and Laminar Research X-Plane.
Vlug 527
3,49 €
Haut de page