Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Tussen die Vuur en As

  • Bluewater

  • Paru le : 29/08/2018
Hierdie is die verhaal van Mirre Malan en hoe sy telkemale moet opstaan uit die as van die lewe. Watter een van JJ, Johan of Jacques kan die vuur in haar... > Lire la suite
2,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Hierdie is die verhaal van Mirre Malan en hoe sy telkemale moet opstaan uit die as van die lewe. Watter een van JJ, Johan of Jacques kan die vuur in haar aansteek sodat dit vir altyd kan bly brand sonder om in as te verander.

Fiche technique

  • Date de parution : 29/08/2018
  • Editeur : Bluewater
  • ISBN : 978-0-463-83171-7
  • EAN : 9780463831717
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en drie dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het.
Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.
 Thea Sonnekus - Tussen die Vuur en As.
Tussen die Vuur en As
2,99 €
Haut de page