Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Sonstilstand Kaskenades - Feëverhale, #7

  • JL

  • Paru le : 25/07/2022
Twee vroue. Twee stories. Lewens vir ewig verander. Fate is 'n fee op 'n missie; verskeie missies om presies te wees. Dit is haar werk om seker te maak... > Lire la suite
0,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Twee vroue. Twee stories. Lewens vir ewig verander. Fate is 'n fee op 'n missie; verskeie missies om presies te wees. Dit is haar werk om seker te maak dat mense kry wat hulle verdien. Gewoonlik help sy. Maar iets omtrent hierdie opdrag maak dat sy haar kloue wys. Carla is presies die tipe mens wat sy verpes: selfsugtig en selfvoldaan. Miskien geniet Fate haar werk net 'n bietjie té veel wanneer sy gelos word om te doen wat sy wil. Op 'n ander plek, neem wimpel-feetjies die plig op om mense te terroriseer in 'n ou landelike hotel.
Wanneer hulle klaar is, gaan die sterflinge óf beter wees vir hul inmengery. óf dood. As Lynsey suksesvol is om hul towerspreuk te verbreek, kan sy haar vriende en een ware liefde red. Maar is haar kennis van volkskunde genoeg? Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie. Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind hoe Carla en Lynsey die inmengery van die feë in hul lewens gaan hanteer. *Hierdie is die sewende boek in die Feëverhale reeks.

Fiche technique

  • Date de parution : 25/07/2022
  • Editeur : JL
  • Collection : Feëverhale
  • ISBN : 8201489656
  • EAN : 9798201489656
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Sonstilstand Kaskenades - Feëverhale, #7 est également présent dans les rayons

 Ronel Janse van Vuuren - Sonstilstand Kaskenades - Feëverhale, #7.
Sonstilstand Kaskenades. Feëverhale, #7
0,99 €
Haut de page