Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Sonde van die Vaders

  • Relay Publishing

  • Paru le : 14/09/2020
Op die oog af lyk dit asof die ontmoeting tussen Marco en Nicola maar bloot toevallig is. Maar is dit? Beide voel feitlik onmiddellik die aantrekking... > Lire la suite
3,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Op die oog af lyk dit asof die ontmoeting tussen Marco en Nicola maar bloot toevallig is. Maar is dit? Beide voel feitlik onmiddellik die aantrekking na mekaar, maar daar is 'n groot stuk seer in Nicola. Kan dit wees dat 'n onreg wat eeue gelede aan 'n jong meisie gedoen is, in die pad kan staan van hulle geluk? Sal dit vir Nicola moontlik wees om tot vergifnis te kom? Hierdie verhaal laat mens diep dink - is dit moontlik om verbintenisse te hê wat eeue later weer kan opvlam? Is dit moontlik om iemand te ontmoet waarmee mens duidelik alreeds 'n ver pad gestap het, iemand vir wie mens moontlik baie lief was?Net vir oopkop lesers wat daarvan hou om buite die tradisionele te gaan!

Fiche technique

  • Date de parution : 14/09/2020
  • Editeur : Relay Publishing
  • ISBN : 978-1-393-24453-0
  • EAN : 9781393244530
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection
Sonde van die Vaders
3,49 €
Haut de page