Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Roep van die Blou Visarend - Stemme van die Openbaring, #1

  • Rita Kruger

  • Paru le : 06/05/2021
'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone. Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo... > Lire la suite
8,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone. Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo gebore en was gewoond aan gevaar - wilde diere, dodelike insekte, brand gevaar, winter hongersnood, hekse en bose geeste. Niks in vergelyking met die aand toe haar ma 'n leeu doodgemaak het wat hulle aangeval het terwyl hulle geslaap het nie. Die volgende oggend, toe Mianda wakker word, het sy een blou oog.
Blou soos die lug. Blou soos die blou visvanger. Blou soos die gode. Haar ouma het gesê dit is omdat die gode haar aangeraak het. Maar almal het gedink dit is omdat sy vervloek is. Soms het sy met hulle saamgestem, omdat die gode geweier het om haar te antwoord. En moeilikheid het haar soos 'n skaduwee agtervolg. Kan Mianda die verraad en komplotte teen haar gesin oorleef? Of die poging van die vyand om die vervulling van die profesie wat sy nie eens geweet het nie, te voorkom? 

Fiche technique

  • Date de parution : 06/05/2021
  • Editeur : Rita Kruger
  • Collection : Stemme van die Openbaring
  • ISBN : 978-1-990987-74-8
  • EAN : 9781990987748
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Roep van die Blou Visarend - Stemme van die Openbaring, #1 est également présent dans les rayons

 Rita Kruger - Roep van die Blou Visarend - Stemme van die Openbaring, #1.
Roep van die Blou Visarend. Stemme van die...
8,99 €
Haut de page