Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

My Ma is Wonderlik - Afrikaans Bedtime Collection

  • KidKiddos Books

  • Paru le : 14/10/2022
In hierdie aangrypende slaaptyd storie, beskryf 'n dogtertjie waarom haar ma wonderlik is. Ons sien hoe sy deur haar dag gaan, met die warmste gevoel... > Lire la suite
7,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
In hierdie aangrypende slaaptyd storie, beskryf 'n dogtertjie waarom haar ma wonderlik is. Ons sien hoe sy deur haar dag gaan, met die warmste gevoel oor haar ma. Haar Ma weet altyd hoe sy voel en kan help met enige probleem. Ma kan die moeilikste vlegsel maak en breukdele verduidelik; Ma help haar om op te staan in die oggend en druk haar styf vas as sy hartseer is. Met pragtige illustrasies en 'n boodskap waarmee almal kan vereenselwig, is dit 'n perfekte boek vir kinders en hul ma's. 

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé

My Ma is Wonderlik - Afrikaans Bedtime Collection est également présent dans les rayons

 Shelley Admont et  KidKiddos Books - My Ma is Wonderlik - Afrikaans Bedtime Collection.
My Ma is Wonderlik. Afrikaans Bedtime Collection
7,49 €
Haut de page