Lang Henning en Boet word deur 'n neef gevra om die gouddelwery op 'n buurplaas te kom ondersoek. Gou vind hulle uit wie daar agter sit - Abbot! Maar... > Lire la suite
Lang Henning en Boet word deur 'n neef gevra om die gouddelwery op 'n buurplaas te kom ondersoek. Gou vind hulle uit wie daar agter sit - Abbot! Maar wat is die storie met die bene?