Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Jan Van Riebeeck - Die Kronieke van Suider-Afrika, #1

  • T.L. Humphrey

  • Paru le : 21/06/2024
Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het. 1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale. Kom vang 'n joyride saam met my... > Lire la suite
9,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het. 1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale. Kom vang 'n joyride saam met my deur ons vreeslike geskiedenis, en beleef die ups en downs van Suid-Afrika!Nie net in stereo nie (waar beskikbaar), maar in 'n taal wat nou glo op die krukkelys is!Hier is dit dan nou. Ons verlede, in vol kleur; kaal, blatant, en broos soos jou pa na 'n oggend stort voor die badkamer spieël.
Kom ons maak 'n bietjie moeilikheid - Die Kronieke van Suid-Afrika Boek 1: Jan Van Riebeeck. Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.

Fiche technique

  • Date de parution : 21/06/2024
  • Editeur : T.L. Humphrey
  • Collection : Die Kronieke van Suider-Afrika
  • ISBN : 8227993380
  • EAN : 9798227993380
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé

À propos de l'auteur

Biographie de Kimmie Kriel

Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.
 Kimmie Kriel - Jan Van Riebeeck - Die Kronieke van Suider-Afrika, #1.
Jan Van Riebeeck. Die Kronieke van Suider-Afrika, ...
9,49 €
Haut de page