Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Ek Sal Weer 'n Loflied Sing

  • C. C. Chamberlane

  • Paru le : 02/11/2020
Ek sal weer 'n loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar óók 'n verhaal van oorvloedige... > Lire la suite
8,49 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Ek sal weer 'n loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar óók 'n verhaal van oorvloedige genade en seën, 'n hoopvolle verwagting, en 'n reënboog na die storm. Sy neem jou op haar reis van gebrokenheid , na genesing en aanvaarding, en deel die gereedskap wat haar bemoedig en versterk het om die pynpad end-uit te kon stap. Dwarsdeur die storm was God haar bron van krag, haar anker en haar rots."Ek wil getuig van die hoop wat in my leef.
Ek wil, deur my lewensverhaal te vertel, 'n inspirasie wees vir ander wat hul eie, unieke pynpad stap, sodat hul kan wéét en kan gló dat jy weer 'n loflied kán sing." Ek sal weer 'n loflied sing word beskryf as "aangrypend, besonders, inspirerend, sielsverrykend, insiggewend, prakties, opreg en uit die hart geskryf, elke woord met eenvoud-dog soveel diepte, 'n pragboek wat soveel betekenis dra, en absoluut 'n MOET om te koop en te lees!"

Fiche technique

  • Date de parution : 02/11/2020
  • Editeur : C. C. Chamberlane
  • ISBN : 978-1-005-47558-1
  • EAN : 9781005475581
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Karen Swanepoel

Karen Swanepoel was born and bred in Bloemfontein, South Africa. She resides in the beautiful town of Mossel Bay in the Western Cape, where she has been practicing as a dietitian since 2012. She is married to Andre Swanepoel and is the proud mother of two little miracles, a pigeon pair - a double blessing after immense pain and sorrow. In September 2020 she published her debut book 'Ek sal weer 'n Loflied sing', her life story of unimaginable loss, pain and anguish, but also a story of abundant grace and blessing, hopeful expectation and beauty for ashes.
The book was translated to English is 2021. She is currently enrolled in a Pastoral Counseling course and wants to specialize in Grief & Bereavement counseling to guide and support others on their grief journey.
 Karen Swanepoel - Ek Sal Weer 'n Loflied Sing.
Ek Sal Weer 'n Loflied Sing
8,49 €
Haut de page