Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Ek Is Lief Vir My Mamma - Afrikaans Bedtime Collection

  • KidKiddos Books

  • Paru le : 26/01/2022
Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte... > Lire la suite
6,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se verjaarsdag dink. Hulle wil graag vir haar wys hoe lief hulle haar het. Watter kreatiewe oplossing het hulle gevind om te wys hoe hulle voel? Dit sal jy uitvind in hierdie geïllustreerde kinderboek. Hierdie kinderboek maak deel uit van 'n versameling kort slaaptydverhale.
Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin!

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé

Ek Is Lief Vir My Mamma - Afrikaans Bedtime Collection est également présent dans les rayons

 Shelley Admont et  KidKiddos Books - Ek Is Lief Vir My Mamma - Afrikaans Bedtime Collection.
Ek Is Lief Vir My Mamma. Afrikaans Bedtime...
6,99 €
Haut de page