Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel - Afrikaans Bedtime Collection

  • KidKiddos Books

  • Paru le : 17/01/2022
Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom 'n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik... > Lire la suite
6,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom 'n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet nie. Maar wanneer vreemde en tower dinge met Klein Jimmy begin gebeur, begin hy besef hoe belangrik dit is om sy tande te borsel. Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, 'n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat verseker jou kleinding se aandag sal trek.
As jou kind sukkel om te leer om tande te borsel, dan is hierdie die boek wat julle saam kan deel. Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé

Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel - Afrikaans Bedtime Collection est également présent dans les rayons

Ek is Lief daarvoor om my Tande te...
6,99 €
Haut de page