Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Dokter uit die Woestyn

  • Editeurs divers USA

  • Paru le : 27/03/2018
Nadat Xami haar studies as chirurgiese pediater voltooi het, besluit sy om waarde by haar lewe te voeg. Sy sluit aan by Dokters sonder Grense en eindig... > Lire la suite
2,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Nadat Xami haar studies as chirurgiese pediater voltooi het, besluit sy om waarde by haar lewe te voeg. Sy sluit aan by Dokters sonder Grense en eindig op in Sirië. Daar werk sy saam met Zayed in soms onmoontlike situasies waar hulle op mekaar aangewese is. Is dit werklike liefde wat Xami ervaar en sal die swaard van die verlede hulle verhouding vernietig? Leer saam met Xami die liefde ken asook haarself in die proses.
Steek hierdie Dokter uit die woestyn dinge weg en kan hy vertrou word.

Fiche technique

  • Date de parution : 27/03/2018
  • Editeur : Editeurs divers USA
  • ISBN : 978-1-370-87952-6
  • EAN : 9781370879526
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en drie dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het.
Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.
 Thea Sonnekus - Dokter uit die Woestyn.
Dokter uit die Woestyn
2,99 €
Haut de page