Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Dogters Van Sahara

Susan Meiring

  • Aloe Books / Lemur Books

  • Paru le : 04/07/2016
Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind... > Lire la suite
2,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot 'n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse 'n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel. Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan verwerping en mishandeling onderworpe was.
Deel hul daaglikse lewe en roetine, hul lief en leed, in hierdie instituut, Sahara, wat hul beskut teen die aanvalle van die lewensstorms...

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Susan Meiring

I was born on the 15th November 1971 in Klawer, Western Cape, South Africa. I moved to Cape Town at an early age and grew up in Retreat. I always loved writing and in 2012, i decided to take my love for writing to the next level. A local newspaper gave me a platform as freelance writer and published my short stories (Betaal met jou liefde en 'n Tweede kans). In 2014, I received a 100% author's grant from NLSA (Centre for the Book).
In 2016 i launched 'Dogters van Sahara' through Reach Publishers and became an activist for heritage preservation of Khoisan Languages. In 2018, with assistance of NLSA, launched my investigative teenage book 'Tiaan en die Jagtersbend. In 2021, Tiaan en die Jagtersbende was chosen as the Afrikaans book to be reviewed for the Funda Mzantsi Reading Competition across the country. It is during 2021, that I became a freelance editor for Tshienda Publications, until 2023.
In the beginning of 2022, I was offered an opportunity to work as freelance field journalist for a digital broadcasting platform, Atlantis Alive. September 2023, i was selected as a finalist in the Jakes Gerwel Short Story Competion.https://www.facebook.com/JakesGerwelFoundation/posts/on-heritage-day-the-jakes-gerwel-foundation-celebrates-the-richness-of-the-south/826445446148573/Published work 2023/4* Die dag toe Jeffrey gekies het - Media24/Die Beeld* Rainbow Primary celebrates in style - Paulet House Stories* My taal ...
My Ekke - Paulet House Stories
 Susan Meiring - Dogters Van Sahara.
Dogters Van Sahara
Susan Meiring
2,99 €
Haut de page