Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3 - Onmoontlike Onsterflikes

  • WMG Publishing

  • Paru le : 03/04/2023
Onsterflikes + Verveling = Katastrofe. Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte. Odin... > Lire la suite
2,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Onsterflikes + Verveling = Katastrofe. Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte. Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is. Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom nie eens nie. Odin gaan na Midgard om in 'n aftreeoord te woon. Anubis het dit nog nooit goed gehad nie.
Nie eens in die fleur van Egipte nie. En alhoewel sy werk nooit uitgedien geraak het nie, is dit nie asof enigiemand hom ooit bedank dat hy hulle na die Egiptiese hiernamaals begelei nie. Maar dan wil hulle sy werk uitkontrakteer na 'n geen-naam handelsmerk. Anubis los sy werk om op 'n strandvakansie te gaan. Mab is die koningin van drome. En nagmerries. Maar wanneer dit nie meer amusant is om oor dansende eenhorings te dink vir mense om oor te droom nie, weet sy dat sy 'n breek nodig het. Mab vertrek na New Orleans vir Samhain pret. Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie... Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3 - Onmoontlike Onsterflikes est également présent dans les rayons

 Ronel Janse van Vuuren - Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3 - Onmoontlike Onsterflikes.
Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3. Onmoontlike...
2,99 €
Haut de page