Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Die Kolos se Kiekies

  • Editeurs divers USA

  • Paru le : 29/05/2018
Thys Taljaard is 'n wêreldberoemde fotograaf wat vele pryse vir sy boeke al gewen het. Daar word besluit om 'n televisiereeks te vervaardig oor sy laaste... > Lire la suite
2,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Thys Taljaard is 'n wêreldberoemde fotograaf wat vele pryse vir sy boeke al gewen het. Daar word besluit om 'n televisiereeks te vervaardig oor sy laaste boek wat hy uitgebring het. Die produksie maatskappy moet vololedige navorsing doen voor die produksie en daarvoor word 'n vier weke lange reis saam met Thys deur Afrika beplan. Onvoorsiene omstandighede gooi Tinkie by die diep kant in en sy moet dan vir Thys vergesel op hierdie reis.
Sy is 'n verfynde rekenmeester en het geen ondervinding in kamp of safari's nie. Sy vind Thys afstootlik met sy reuse baard en nou word hulle saamgegooi vir vier weke lank. Sal Moeder Afrika se roepstem tot haar deurdring en sal sy kan oorleef net met die basiese middels tot hulle beskking.

Fiche technique

  • Date de parution : 29/05/2018
  • Editeur : Editeurs divers USA
  • ISBN : 978-1-370-87286-2
  • EAN : 9781370872862
  • Format : ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

À propos de l'auteur

Biographie de Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en drie dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het.
Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.
 Thea Sonnekus - Die Kolos se Kiekies.
Die Kolos se Kiekies
2,99 €
Haut de page