Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Die Herberg - Donker Hof Susters, #2

  • Relay Publishing

  • Paru le : 19/09/2022
Bloed. Skadu's. Die reuk van 'n ou vyand. As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te... > Lire la suite
0,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Bloed. Skadu's. Die reuk van 'n ou vyand. As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun word, gebruik sy die hulp van 'n jong doodsfee om toegang tot die feë-beheerde plek te kry. Sy word gekonfronteer met haar erfenis en haar verlede in haar soeke na vrede in die streek. Maar kan sy dit doen sonder om toe te gee aan die skaduwees wat na haar roep? Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Kelly die donker transaksies by Die Herberg hanteer. *Hierdie is die tweede boek in die Donker Hof Susters reeks.

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Die Herberg - Donker Hof Susters, #2 est également présent dans les rayons

 Ronel Janse van Vuuren - Die Herberg - Donker Hof Susters, #2.
Die Herberg. Donker Hof Susters, #2
0,99 €
Haut de page