Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke - Feëverhale

  • WMG Publishing

  • Paru le : 16/01/2023
Skaduwees. Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval. Hoekom? Nagmerries, wesens van... > Lire la suite
4,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Skaduwees. Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval. Hoekom? Nagmerries, wesens van duisternis, mitiese monsters: Hulle moet kant kies voordat dit vir hulle gekies word. Deur wie? Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik - tot hul verbetering of dood. Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg...
Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm. Is dit genoeg? Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie. Woedende vuur. Vriesende koue. Verdwynings. Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef? En wie sit agter dit alles? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer. *Hierdie is die eerste nege boeke in die Feëverhale reeks.

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke - Feëverhale est également présent dans les rayons

 Ronel Janse van Vuuren - Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke - Feëverhale.
Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke....
4,99 €
Haut de page