Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

Corinne McKay, Laetitia Sullivan

  • Aloe Books / Lemur Books

  • Paru le : 26/10/2021
Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading... > Lire la suite
8,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading bied, wat jou die geleentheid gee om te vertaal terwyl die agentskap administratiewe take hanteer. Maar weens die vinnig veranderende vertaalbedryf moet jy weet hoe om goeie vertaalagentskappe te identifiseer, jouself aan hulle te bemark én hoe om doeltreffend saam met hulle te werk. Bemark jouself aan vertaalagentskappe bied riglyne hoe om agentskappe te identifiseer wat die moeite werd is om by aansoek te doen, om kontak te maak, om op te volg, om van jou bemarkingspogings rekord te hou, en hoe om oor tariewe en betaalvoorwaardes te onderhandel.
Die boek bevat ook 'n ekstra hoofstuk waarin werklike vrae deur lesers van die skrywer se blog beantwoord word.

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : pas de protection

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers est également présent dans les rayons

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir...
Corinne McKay, ...
8,99 €
Haut de page