Menu
Mon panier

En cours de chargement...

Recherche avancée

Amanda se Droom - Afrikaans Bedtime Collection

  • KidKiddos Books

  • Paru le : 08/11/2022
In hierdie kinderboek sal jy vir Amanda ontmoet, 'n jong meisie wat baie het om te leer oor harde werk en hoe om haar drome 'n werklikheid te maak. Sluit... > Lire la suite
6,99 €
E-book - ePub
Vérifier la compatibilité avec vos supports
In hierdie kinderboek sal jy vir Amanda ontmoet, 'n jong meisie wat baie het om te leer oor harde werk en hoe om haar drome 'n werklikheid te maak. Sluit by Amanda aan op haar wonderlike reis, en leer saam met haar hoe om jou doelwit te vind en dit waar te maak. Jy sal sien hoe sy uitdagings in die gesig staar, maar nooit opgee op haar pad om haar doel te bereik nie. "Amanda se Droom" is 'n motiveringsboek vir kinders en hul ouers.
Hierdie is die eerste boek in 'n versameling kort motiveringsverhale wat jou kinders kan help om die vaardighede en beginsels te ontwikkel om 'n gelukkige, vervullende en suksesvolle lewe te bereik. 

Fiche technique

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num. : Contenu protégé

Amanda se Droom - Afrikaans Bedtime Collection est également présent dans les rayons

 Shelley Admont et  KidKiddos Books - Amanda se Droom - Afrikaans Bedtime Collection.
Amanda se Droom. Afrikaans Bedtime Collection
6,99 €
Haut de page